Help Tanya Veg – Vir Haar Lewe en Haar Kinders

Started 3 days ago

Open end-date

R 14 700
0%
of R 600 000 goal
R 0
Offline donations
28
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Charlene Kleynhans
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Hoopstad
South Africa
Location
Started 3 days ago
Open end-date

Help Tanya veg – vir haar lewe en haar kinders 🎀

Verlede jaar het drie kinders hulle pappa verloor. Vandag moet hulle mamma teen kanker begin veg.

Verlede jaar het Tanya van Straaten en haar drie kinders, Tiaan (18), Jurita (17) en CJ (7), die ondenkbare beleef toe hulle hul geliefde man en pappa aan die dood moes afstaan.

In ’n oogwink het hulle wêreld verander. Terwyl die kinders moes leer om sonder hulle pappa aan te gaan, moes Tanya leer om alleen die verantwoordelikheid van ’n hele gesin te dra.

Sy moes sterk wees. Sy moes werk, rekeninge betaal, haar kinders versorg en op een of ander manier weer ’n lewe vir hulle probeer bou.

En toe, op 19 Oktober 2026, kry hierdie gesin nóg ’n verpletterende hou.

Tanya is met aggressiewe borskanker gediagnoseer.

’n Mamma wat nog besig is om haar kinders deur die verlies van hulle pappa te dra, moet nou self die krag bymekaarskraap om teen kanker te veg.

En saam met die emosionele skok kom ’n geweldige finansiële werklikheid....

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.