Help Valerie Potgieter
Started 2 months ago
0 days left
About This Campaign
Update:
Na baie gebede, ondersteuning en oproepe, het ons besluit op 'n tweede opsie wat die spesialis ons gegee het, om slegs een operasie te doen, wat die beraamde kostes aansienlik verminder het. Dus het ons nou genoeg geld om voort te gaan met die prosedure!
Dit behels slegs een operasie, wat moontlik klein letsels sal los, maar ons het dit aanvaar as die beste opsie.
Ons wil opreg baie dankie sê vir almal se bydra, elke gebed en elke oproep van bemoediging.
Ons dien 'n Groot, Almagtige God en ons is ewig dankbaar!
********************************
My ma, Valerie Potgieter, woon al sedert 1997 in Middelburg en is vir baie mense ’n bekende en geliefde gesig as ontvangsdame by verskeie dokterspraktyke.
Sy is die tipe mens wat altyd eerste is om ander te help – iemand wat haar eie tyd en selfs verlof sou opoffer om vrywillig by ’n ouetehuis te gaan help. Sy gee sonder om iets terug te verwag, en sou self nooit maklik hulp vra nie. Sy is nederig, sterk en trots.
Einde...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
