Help vir baba Johanru O' Kelly

Started a month ago

Open end-date

R 18 830
0%
of R 50 000 goal
R 0
Offline donations
19
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Kitty du Plessis
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Potchefstroom
South Africa
Location
Started a month ago
Open end-date

Help vir Baba Johanru O'Kelly

Op Vrydag 10 Julie 2026 het ons geliefde baba, Johanru O'Kelly, wat slegs een maand oud is, skielik begin om al sy voedings op te bring. Sy ouers, Saartjie en Johannes O'Kelly, het hom Sondag na die noodafdeling geneem, waar hulle meegedeel is dat daar glo niks ernstig fout is nie en hulle is huis toe gestuur.

Toe Johanru egter steeds aanhou opbring en nie kon voed nie, is hy Maandag weer na die noodafdeling geneem. Hierdie keer het 'n pediater hom ondersoek en verdere toetse laat doen. Daar is vasgestel dat Johanru 'n vernouing van sy slukderm het, wat veroorsaak dat melk nie normaal na sy maag kan beweeg nie. Daarom bring hy sy voedings weer op en kan hy nie voldoende voeding inneem nie.

Johanru moet nou 'n prosedure ondergaan om sy slukderm te vergroot sodat hy normaal kan voed en gesond kan ontwikkel.

Ongelukkig is sy ouers tans in 'n baie moeilike finansiële situasie. As gevolg van administratiewe probleme is daar steeds 'n wagtydperk op hul mediese fonds, wat beteken dat 'n groot deel van Johanru se mediese u...

Donations

Showing:
There are no donations yet

Campaign Updates

K. du Plessis 16 Jul '26
Vorige update is n boodskap van dank vanaf die ouers. Onderaan volge n kort opsomimg van hoe dinge vandag 16 Julie verloop het. Johanru was geopereer en die operasie het goed en sonder komplikasies v...

K. du Plessis 16 Jul '26
Liefste familie en vriende. Sjow watter ROWWE week was hierdie! Vanaf vrydagnag tot vanoggend was daar elke dag 'n uitdagende bekommernis, was ons op 'n rollercouster ride wat skrik vir niks MAAR Wat...
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.