Help vir Baba Steenekamp
Started 4 months ago
Open end-date
About This Campaign
Dalene Steenekamp is ’n enkel mamma wat tans deur een van die moeilikste oomblikke van haar lewe gaan.
Haar pasgebôre baba is met ernstige komplikasies gebore en het sonder ’n hartklop die wêreld binnegekom. Deur vinnige mediese ingryping kon die dokters haar baba stabiliseer, maar die baba moet dringend in die NICU opgeneem word vir lewensreddende sorg.
Ongelukkig dek Dalene se mediese versekering nie hierdie intensiewe sorg nie.
Ons vra met nederigheid en hoop vir enige bydrae — groot of klein — om Dalene te help om haar baba die beste moontlike kans op lewe en herstel te gee. Elke donasie beteken ’n tree nader aan hoop, genesing en ’n toekoms.
Dankie vir julle deernis, gebede en ondersteuning in hierdie uiters moeilike tyd.
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
