Help vir Elisha Bezuidenhout

Started 4 months ago

Open end-date

R 10 556
0%
of R 70 000 goal
R 0
Offline donations
29
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Lizmarie Labuschagne
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Randfontein
South Africa
Location
Started 4 months ago
Open end-date

Elisha is deur dokter Ronel Tarnauw gediagnoseer met Tourette-sindroom. Dit is ’n neurologiese afwyking wat ’n persoon se gedrag en daaglikse funksionering beïnvloed. Elisha is ’n pragtige dogtertjie van Laerskool Rapportryer.

Die skool het ons ongelooflik ondersteun en gehelp met die befondsing om haar by die regte dokter uit te kry. Sy moet nou vir verskeie MRI-skanderings gaan om te bepaal wat die oorsaak van haar tics is. Elisha ervaar ook kroniese pyn in haar nek en skouers, wat haar leervermoë en bywoning van skool negatief beïnvloed.

Ons as ouers het ongelukkig nie ’n mediese fonds nie, en slegs haar pappa is tans in diens. Ons is dankbaar vir elke gebed, ondersteuning en bydrae wat help om vir Elisha die nodige mediese sorg te verseker.

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.