Henry Moolman

Started 2 yrs ago

0 days left

R 0
0%
of R 15 121 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Jacqueline Moolman
Organiser
3 
BaB campaigns
Location
Polokwane
South Africa
Location
Started 2 yrs ago
0 days left

Goeie More Almal..

Hoop dit gaan goed…

My skoonpa het in April in die staats hospitaal in polokwane vir operasie gegaan om n vergroeisel wat sy lugpyp toe druk teverwyder die staats hospitaal het n stukkie uit gesny en weg gestuur en n pypie in sy keel gesit om asem tekry die toetse het trug gekom as kanker toe hy weer trug gegaan het het hulle gesê hy moet n CT scan kry om tekyk hoe ver die kanker versprei het en op watse tiepe staduim die kanker is maar hulle kan my skoonpa eers die 14 Oktober 2024 help maar die staats hospitaal het hom verwys na die privaat hospitaal toe om vir n privaat CT scan tegaan as hulle die bewyse het kan hulle hom begin help met die behandeling my skoonpa het nie Medies of die fondse om na n privaat hospitaal toe tegaan nie my skoonpa sukel self met finansies so ons as familie vra graag hulp om n bydra temaak dat my skoonpa vinnig as moontlik n CT scan kan kry en die bewyse laat hulle gou as moontlik met behandeling kan begin vir my skoonpa se omstandighede en gesondheid

Ons as familie sal dit baie waardeur vir n by...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.