Hoop op Loop vir Mnr Jerry (Hope to Walk)
Started 2 yrs ago
Open end-date
About This Campaign

English version to follow after Afrikaans
Mnr. Jerry Fowlds is 'n bekende figuur in Meyerton, waar hy vir 43 jaar skoolgegee het. Hy was altyd baie aktief en het alles van staptoere, fietstoere en daguitstappies gereël. In 2011 is hy met prostaatkanker gediagnoseer en het bestraling daarvoor ontvang. Hy was vir twee jaar in remissie, totdat daar in 2014 kankergewasse in sy buik gevind is. Daarna het hy verdere bestraling ondergaan.
Die komplikasies van die bestraling het egter 'n groot negatiewe uitwerking op sy lewenskwaliteit gehad. Sedertdien het hy gesukkel met sy been. Die laaste paar jaar was 'n groot uitdaging vir Mnr. Jerry, aangesien sy been al hoe meer probleme begin gee het, en in 2023 het hy homself bedlêend bevind. Na besoeke aan 11 verskillende dokters is vasgestel dat hy 'n heupvervanging benodig. Die dokter het die operasie as een van die moeilikste in sy loopbaan beskryf weens die verbrokkeling van sy been. Dit het egter nie die probleem opgelos nie, aangesien littekenweefsel in sy lies die bloedvloei en limfdreinering beïnvloed, en senuwe...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.


