HOPE FOR EMMA

Started a yr ago

Open end-date

R 2 400
0%
of R 2 300 goal
R 0
Offline donations
5
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Anika Potgieter
Organiser
2 
BaB campaigns
Location
Rayton
South Africa
Location
Started a yr ago
Open end-date

Liewe familie en vriende

Dit is met ń baie swaar hart dat ek hierdie boodskap na julle toe stuur.

2024 was ń baie swaar jaar vir Emma en ons. Ek was meer by haar skool ingeroep as by die werk.

Na slaaplose nagte het ek besluit om haar in te skryf by ń Christelike Privaat Skool Sentrum wat Emma sal help op emotionele en sielkundige vlak. Die sentrum is geleë in Johannesburg en sy sal die hele jaar daar wees.

Ek kom vra nou vir hulp. Die kostes is ver bo my vuurmaak plek maar ek moes doen wat die beste gaan wees vir Emma en haar toekoms. Net R2.00 sal ook help  

Die maandelikse fooi is R4 000. Die skool fooi is R1 500 per maand en die Impaq skool fooi is R525 per maand. Dan moet daar maandeliks vir haar "toiletries" gekoop word.

Indien julle kan help met n bydra, laat my asb weet. ENIGE BEDRAG HOE KLEIN OF GROOT SAL ONS BAIE HELP.  Ek sal dan die bank besonderhede van jul keuse vir julle stuur.

Die geld kan direk aan Sentrum betaal word of in Stephan (my verloofde) se rekening. Hy sal die betalings hanteer.

Groete en Baie dan...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.