Hou vas aan Hoop – Johannes en Pat
Started 8 months ago
Open end-date
About This Campaign
Soms in die lewe is ons bevoorreg genoeg om iemand raak te loop wat nie omgee om ander se laste stil-stil te dra nie. Johannes en Pat Uys is sulke mense en almal wat hulle ken, weet dat hulle is altyd eerste om te help, eerste om te gee en eerste om te troos.
Maar nou is dit húlle wat ons hulp nodig het.
Hierdie twee mense het die afgelope paar jaar ongelooflike hartseer en swaarkry beleef - die soort verlies wat menige ander sou breek, moes hulle twee keer deurmaak. In Desember 2021 het hulle hul dogter, Maryke, verloor. Sy was ’n predikant en het tragies gesterf toe sy tydens ’n troue verstik het. Net ’n jaar later, in November 2022, is hul seun, Dirko, aan ’n asma-aanval oorlede. Daarna het Pat ook haar ma verloor en hulle moes hul plaas verkoop en dorp toe trek net om kop bo water te hou.
En toe, asof dit nie klaar genoeg is nie, tref nog swaarkry hulle.
Johannes het in Desember 2024 geval en sy heup beseer. Hy leef nou met pyn en beweeg met krukke. Omdat dokters verskil oor of dit deu...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
