House Regeneration - Dillon Vosloo
Started 2 yrs ago
0 days left
About This Campaign
Dillon is 'n 21-jarige jong man wat deur baie moeilike kinderjare is. Hy is baie saggeaard en altyd behulpsaam. Vandat hy 12 jaar oud was het ons op 'n plot in 'n "shack" gebly, sonder krag en water. Ons moes afvalmateriaal bymekaar maak om elke aand te kan eet.
Op 14-jarige ouderdom het hy gesien hoe sy vriend homself gehang het en dit was baie traumaties vir hom. Sielkundiges kon hom nie help nie. Hy het begin dagga rook, asook ander dwelmmiddels begin gebruik. Op 16 is ons gehelp met 'n kamer op 'n plot en dinge het beter begin gaan. Op 17 het hy die skool verlaat, maar hy kon nie werk kry nie. Hy het verlede jaar werk gekry by 'n leerlooiery en taksidermie naby ons, maar dis net stukwerk en net in die jagseisoen.
Hy wil bitter graag sy lewe skoon kry en sy werkgewer het gehelp dat hy by 'n rehabilitasiesentrum, House Regeneration, ingeboek is waar hy die nodige behandeling sal kry. Ons vra hulp vir fondse om sy rehabilitasie, wat R7000 per maand beloop en vir 'n jaar duur, te kan betaal.
Introduction to House Regeneration: If the idea of a d...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
