Hulpfonds vir Brandwag Onderwyser
Started 3 yrs ago
Open end-date
R 109 828
of R 250 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
Verified
BaB approved
Self-managed
Funds go to campaign creator
STORY
About This Campaign
Tarina Odendaal
Organiser
1
BaB campaign
Started 3 yrs ago
Open end-date
Die Brandwag familie wil aan almal uit ons harte baie, baie dankie sê vir elke groot en klein donasie wat gemaak is! Dit word opreg waardeer.
Ons het nogsteeds almal se hulp nodig om Meneer Ig en sy familie te ondersteun.
Vanaf 1981 is Mnr Ig de Vries 'n onderwyser by Hoërskool Brandwag in Benoni. Hy is geliefd onder die kinders en die gemeenskap. Mnr Ig is bekend as "my favourite onnie" onder talle leerders.
In 2022 het Mnr Ig se vrou Francis, ook bekend in die gemeenskap as dagmoeder vir baie kinders, skielik siek geword en is tans in 'n koma. Die mediese uitgawes is baie hoog en beloop R20 000,00 per maand. Sy word tuis versorg en twee voltydse verpleegsters is aan diens. Beurtkrag maak dit ook nie makliker nie. Addisionele krag word benodig om die lewensnoodsaaklike masjiene aan die gang te hou.
Dus doen ons 'n beroep op die gemeenskap om hande te vat en Mnr Ig finansieel by te staan in sy tyd van nood. Die kleinste bydraes kan saam 'n groot verskil maak.
Donations
Showing:
There are no donations yet
Support this campaign
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.