Jakkals Medical Expenses

Started 2 months ago

Open end-date

R 1 100
0%
of R 100 000 goal
R 0
Offline donations
3
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Andries Hendrik Grobler
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Tzaneen
South Africa
Location
Started 2 months ago
Open end-date

Beste Vriende. 

Ons skryf vandag aan julle omrede ons julle almal se steun baie dringend nodig het. Soos wat sommige van julle dalk bewus is was my Lewensmaat vir 42dae in die Hospitaal met Serebrale Malaria en het tog, soos die Here Wou, wonderbaarlik daarvan herstel. 🙏 Nou het hy kort daarna weer  probleme met sy Prostaat  opgedoen. Skokkend om julle mee te deel dat die Dr. Prostaat- Kanker vermoed. So moet ons nou dringend gaan vir verdere toetse en ons het ongelukkig nie 'n Mediese Fonds nie en ook nie die nodige Finansies daarvoor nie. Daar sal ook hoë kostes wees met vervoer na en verblyf by die Hospitaal . Om dit vir hom moontlik te maak het ons julle hulp broodnodig.  Baie dankie dat julle tyd geneem het om die brief te lees en dat dit moontlik was om 'n Skenking aan ons te kon maak. 

Vriendelike Groete en Ons Grootste Geneser se Seën.

Donations

Showing:
There are no donations yet

Campaign Updates

A. Grobler 21 Apr '26
Beste Vriende. Ons skryf vandag aan julle omrede ons julle almal se steun baie dringend nodig het. Soos wat sommige van julle dalk bewus is was my Lewensmaat vir 42dae in die Hospitaal met Serebral...
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.