Jason Britz Pro-Dsa Grand Finale 2025

Started 8 months ago

0 days left

R 3 190
0%
of R 15 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Petro Britz
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Randfontein
South Africa
Location
Started 8 months ago
0 days left

Goeie Dag 

Soos julle almal weet speel Jason Britz Darts en hy geniet dit vreeslik en gee altyd sy beste. Hy is tans 1ste in Suid-Afrika vir juniors en Gauteng was hy ook 1ste. Hy het die jaar 1ste keer in geskryf vir Pro-Dsa, daar was 10 events en top 16 word gekies om Saterdag 22November 2025 en 23 November 2025 in die Kaap te gaan speel. Jason was 5de gewees in die Top 16. Ons benodig asb enige donasie wat kan help laat Jason en sy pa kan gaan om hom te support vir daai naweek. 

 

Hier is die Vorm wat ons gekry het vir Jason.

Hiermee bevestig ons dat Jason Britz, PROGP147, gekwalifiseer het om deel te neem aan die PRO-DSA Grand Finale wat op 22 en 23 November 2025 by die Goodwood Sportklub in Kaapstad gehou sal word.

Die wenner van die Grand Finale kry 'n toegangsgeld van R80 000, met alle uitgawes betaal, tot die PDC Q Skool in Duitsland.

Dit is die verantwoordelikheid van elke deelnemer om hul reis en verblyf vir die Grand Finale te reël en te finansier.

Ons wens hom sterkte toe.

 

 

Good Day...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.