Jayden
Started 3 yrs ago
Open end-date
R 0
of R 20 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
Self-managed
Funds go to campaign creator
STORY
About This Campaign
Brenda Boshoff
Organiser
3
BaB campaigns
Started 3 yrs ago
Open end-date
Jayden is 1 jaar en 7 maande oud,op 6 maande was hy gediagnoseer met infentile spasms n tiepe epilepsie in babas.
Hy het n verhoogde lewer insiem wat gekoppel is aan n onbekende metaboliese siekte asook bloed toetse wat nie normaal is nie met n ekstra kromosoon wat 47 is.
Hy kan nog nie loop of kruip nie as gevolg van die medikasie wat die aanvalle onderdruk en moet ook n fisio en klompie ander spesialiste sien,wavoor medies glad nie betaal nie.
Hy moet elke 3 tot 6 maande in Johannesburg by die Neoroloog wees vir brein toetse oog toetse,oor toetse en bloed toetse.
Ons samel geld in sodat ons hom by die nodige spesialiste kan kry.
Donations
Showing:
There are no donations yet
Support this campaign
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.