Fondsinsameling vir 6 jarige Johane
Started 3 yrs ago
Open end-date
About This Campaign
Ek hoop hierdie brief vind u goed. Ek rig dit aan u met 'n dringende versoek en 'n beroep op u goedhartigheid. Dit gaan oor 'n klein dogtertjie wat desperaat finansiële hulp benodig. Pretoria, Gauteng
Laat my u voorstel aan Johane, 'n pragtige en dapper klein 6 jarige dogtertjie wie se lewe deur 'n aangrypende uitdaging beïnvloed word. Sy is voorlopig met 'n ernstige gesondheidsprobleem wat nie net haar liggaamlike welstand beïnvloed nie, maar ook haar lewe op skool. Haar opgewondenheid oor Gr1 is weg geruk deur die nuus en mamma en pappa is onseker oor die pad wat voorlê.
Lang storie kort, Johan se mamma was in ʼn groot kar ongeluk terwyl sy swanger met Johanè was. Sy het 3 groot operasies ondergaan tydens haar swangerskap en was vir die res van haar swangerskap op bed rus gesit, a.g.v. ʼn gebreekte heup, arm en pelvis. Dit was ʼn moeilike swangerskap en liefste Johanè is op 12/01/17 gebore. Op 5 maande oud het klein Johanè ophou asem haal en ʼn beroerte gehad.
Mamma het agter gekom dat Johanè op 15 maande...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
