Jong entrepreneur se reis na sukses
Started 7 months ago
0 days left
About This Campaign

Ek is n 24 jarige Jong Entrepreneur en Soos enige Jong man het ek ook n droom.
Eks hard werkend en altyd positief, ek doen my beste om te help waar ek kan en eks altyd bereid om uit my pad uit te gaan vir ander.
Dis vir my swaar om vir hulp te vra, dis nooit maklik nie maar op die einde van die dag gaan dit die moeite werd wees, soms moet mens jou trots in jou sak sit en vra.
Ek het n baie groot passie en soveel ideas wat ek in werking wil sit vir nie net nou nie maar vir my toekoms.
Ek het in 2023 n 10 hektar plot gekoop met n droom in my hart - ek wil baie graag n venue bou om my passie uit te leef, mense met gasvreiheid in n christelike gebied te sien hulle liefde aan mekaar bevestig.
Hierdie profiel word geskep sodat ek nog mense kan raak wat dieselfde waardes en passies as ek het, wat ook bereid is om ander te help.
Elke druppel in die emmer maak die emmer vol en ek glo dat ek n sukses daarvan gaan maak.
Dit is nie iets wat oornag gaan gebeur nie en sonder Geloof en Hoop gaan ek nie bereik wat ek graag wil nie.
En ek glo...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.




