Jou ou klere, hulle nuwe vere
Started 2 yrs ago
Open end-date
About This Campaign
Jy kan hierdie winter ons kinders warm hou deur ou klere en komberse aan ons kinderhuis te skenk.
Ons verwelkom enige klereskenkings. Dit wat nie in ons klerestoor geberg kan word nie, verkoop ons in ons tweedehandse klerewinkel. Die geld wat ons met hierdie verkope verdien word dan aangewend vir die aankoop van nuwe klere, komberse en beddegoed.
Hierdie skenkings kan by De Beer straat 12, Modimolle, 0512, afgelewer word.
Ons kinderhuis beteken vir elke kind ʼn tweede kans en jou skenking sal hulle nie net warm hou nie, maar ook waardig laat voel.
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
