Julie de Beer

Started 2 months ago

0 days left

R 51 092
0%
of R 30 000 goal
R 0
Offline donations
16
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Chane Hagen
Organiser
2 
BaB campaigns
Location
Rustenburg
South Africa
Location
Started 2 months ago
0 days left

Hallo julle, ek vra dat julle asb saam sal bid.

Alles vanaf Annah se geboorte het bietjie anders as beplan uitgedraai. Annah is perfek en gesond en ons is dankbaar vir die geskenk wat sy is! Vandag is sy 2 wekies oud.

Julie se keisersnit het ongelukkig infeksie gekry. Sy was 3 keer by wondkliniek en op antibiotika gesit en wond het nie verbeter nie.

Julie moet nou opgeneem word vir 5 dae vir binne aars antibiotika en wound vac masjientjie is opgesit. Annah mag gelukkig saam met haar opgeneem word. Die Oumas sal help met Alianna.

Kostes moet privaat gedek word, omdat hulle onlangs teruggekom het van Morocco af nadat hulle vir bietjie meer as 'n jaar daar gewoon het. Stoffel is tans op pad terug Morocco toe om hulle laaste goed terug te bring. Hulle moes ook reeds Annah se geboorte (en die komplikasies rondom haar bevalling) privaat betaal en die kostes hoop op.

Bid asb saam ons vir vinnig herstel en dat die infeksie vinnig sal opklaar. Ook net vir hulle gemoed.

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.