In my skoene sonder kuite
Started 3 yrs ago
0 days left
About This Campaign
Ek is Tinka Fox van Riversdal in die Wes-Kaap en ‘n oud-leerder van Hoërskool Langenhoven. Ek is op 13 Maart 2002 (as een van ‘n tweeling) met die ergste graad van “club feet”gebore. Dit beteken dat albei my voete met meer as 90 grade binnetoe gedraai was. Op 6 maande was ek die eerste keer onder die mes en nog meer as 20 operasies het gevolg.
Die laaste operasie op 20! Dit het my nie teruggehou nie en ek het meer as ‘n normale lewe gelei. Alhoewel ek minimale beweging in my enkels het, kon ek tot almal se verbasing steeds aan sport deelneem en het provinsiale kleure in netbal en nasionale kleure in swem en atletiek (vir gestremdes) behaal. Ek slaag ook Matriek met 7 onderskeidings en is tans ‘n 4de jaar student in Veerartsenykunde by Onderstepoort aan die Universiteit van Pretoria.
As gevolg van die klompvoete het my kuitspiere glad nie gevorm nie en is my onderbene van die knieë af baie kr...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
