Klein Frikkie Nel se Village
Started a yr ago
0 days left
About This Campaign
Klein Frikkie Nel is ‘n woelige graad 1 seuntjie met die mooiste blou ogies. Saterdag, 14 Junie 2025 het klein Frikkie weens ’n frats ongeluk, ernstige breinbeserings opgedoen. ‘n Groot staal skuifhek het op hom geval. Sy ouers, Frikkie & Sunette, het hom dadelik na die naaste hospitaal gehaas vir behandeling.
’n CT-scan het bevestig:
- 'n Fraktuur in die skedel agter die linkeroor & gehoorverlies in die oor is moontlik agv 2 belangrike senuwees wat deur die gedeelte beweeg. https://en.wikipedia.org/wiki/Petrous_part_of_the_temporal_bone
- Linkeroor-kanaal toegeswel is (sagte weefsel swelling) maar geen fraktuur naby die linkeroog;
- Bloederige lugblasies het gevorm agv die fraktuur agter die oor & indien dit sou skuif, kan dit inflammasie in die brein veroorsaak wat kan lei tot sekondêre breinskade;
- Ernstige breinskudding (concussion) opgedoen maar genadiglik het die brein nie geskuif nie(sentraal);
- Linkerkant van sy gesig & oog is hewig g...
Donations
Campaign Updates
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.








