Kobus se Kanker behandeling

Started 8 months ago

Open end-date

R 170 896
0%
of R 500 000 goal
R 0
Offline donations
86
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Christo Jonck
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Kimberley
South Africa
Location
Started 8 months ago
Open end-date

Kobus skryf:   Soos met die Red 'n Plaas projek staan ek weereens verstom oor die welwillendheid van vriende en geliefdes.   Die veldtog is nou 'n maand aan die gang en meer as 30% van die mikpunt is bereik.   Dis fantasties!

Ek dank ons hemelse Vader vir vriende en selfs persone wat ek nie eens ken nie, wat bydraes maak, met groot deernis ondersteun en vir my en ons gesin in hulle gebede dra.   Ek is nederig dankbaar en het groot waardering!

Onthou julle nog die droogte van 2019? Onthou julle Amore Bekker op RSG met die red ’n Plaas projek. Een van die persone wat gereeld met Amore oor RSG gesels het was ds Kobus van Tonder. In die proses is 100de boere gehelp. Hy het die boere se belange op die hart gedra en was instrumenteel om meer as R13 000 000 se hulp te kon verleen.

Nou het ds Kobus hulp nodig

Hy is op 9 Julie 2025 diagnoseer met helder sel renale karsinoom (nier Kanker) wat versprei het na die longbasis en limfkliere.   

Die behandelingsplan:lyk soos volg:

  • Targ...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.