Hammie hulpfonds Konri

Started 3 yrs ago

Open end-date

R 23 915
0%
of R 40 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Konri Grundling
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Started 3 yrs ago
Open end-date

Hierdie is ons geliefde Juffrou Konri se verhaal… 

 
Drie jaar terug (op 36) is ek uit die bloute, tussen Covid, met skildklierkanker gediagnoseer!
 
Ek is 'n passievolle juffrou met 'n gesin wat hierdie skok moes verwerk het.  Met die Here se genade kon ons die operasie en behandeling bekostig.
 
Ek was vas oortuig dat ek hierdie ding nooit weer in die oë hoef te kyk nie. 
 
Tydens 'n roetine skanderingsondersoek hierdie jaar is ontdek dat die kanker weer groei.
Die operasie om kankerkliere te verwyder is verby en die behandeling lê voor. Ons kan ongelukkig nie die behandeling bekostig nie.
 
My hart loop oor van my kollegas se liefde om ons gesin te help en te dra gedurende hierdie moeilike tyd.
 
Ek dank elkeen wat 'n bydrae tot my genesing wil maak.
********************************************************************************...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.