Kriel Kinderhuis Familiekamer
Started 6 months ago
0 days left
About This Campaign
Help ons asseblief om die Kriel Kinderhuis se nuwe binne-vertek klaar te maak vóór Desember!
In Augustus het Idalet tydens ’n uitreik by die Kriel Kinderhuis gesien hoe groot die behoefte is aan ’n warm, skoon en veilige binne-spasie vir die kinders. Op reëndae het hulle nêrens gehad om huiswerk te doen of selfs net binne te speel nie.
God het reeds ’n wonderlike engel gestuur wat AL die bou- en restorasiewerk betaal het – die vertrek is klaar herstel en pragtig geverf! Nou is dit ons beurt om dit vol te maak met nuwe, mooi en duursame goed sodat die kinders die hele jaar lank baat daarby kan vind – nie net oor vakansies nie.
Ons droom van:
- Nuwe stoele en tafels waar hulle rustig huiswerk kan doen
- ’n Groot skerm en projektor sodat hulle saans flieks kan kyk
- Rakke vir boeke en speletjies
- Blinders, matte, ligte, stoeltjies, pool tafel, banke en dekor wat die plek warm en huislik maak
- ’n Spasie waar hierdie kinders kan leer, lag en veilig voel
Ons kort nog R100 000 om alles spli...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.




