Laerskool Totius Koor Drome

Started a yr ago

Open end-date

R 14 755
0%
of R 500 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Annelise Kannemeyer KANNEMEYER
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Bellville
South Africa
Location
Started a yr ago
Open end-date

🎶 Help Laerskool Totius se Seniorkoor om hul droomverhoog te bereik!

🎶 Ondersteun dié spogkoor op hul reis na ATKV Applous-Finaal!

Hierdie jong, indrukwekkende koor vól talent, hoop en samewerking het deurgedring tot die finale rondte van die gesogte ATKV-Applous koorkompetisie in Pretoria — ’n droomgeleentheid vir hierdie jong sangers.

🌟 Maar drome kos geld, en ons het jou hulp nodig.
Vervoer na en van Pretoria, verblyf, etes en busvervoer is 'n groot uitdaging vir baie van ons gesinne. Daarom vra ons jou om ons te ondersteun.

💡 Alle donasies is belastingaftrekbaar, en ’n Artikel 18A-belastingsertifikaat sal op versoek beskikbaar gestel word. Indien u ‘n Artikel 18A wil bekom, epos asb. bewys van betaling na [email protected].

Elke bydrae bring ons kinders nader aan hul droom. Kom help ons om hul stemme met hoop en trots te laat saamsing!

👉 Skenk nou op BackaBuddy en wees deel van iets besonders.
❤️ Dankie dat jy in musiek, drome en geme...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.