Lané World Championships
Started 25 days ago
a month left
About This Campaign
Help Lané om Suid-Afrika by die UIPM Laser Run Wêreldkampioenskap te verteenwoordig
Lané se droom het waar geword.
Sy het gekwalifiseer vir Senior Protea-kleure en is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig by die UIPM Laser Run Wêreldkampioenskap in Funchal, Portugal, wat van 25 Oktober tot 3 November 2026 plaasvind.
Lané se Laser Run-reis het in 2018 begin. Sedertdien oefen sy met toewyding en neem sy jaar ná jaar deel aan ligas en kampioenskappe. Haar grootste droom was nog altyd om Senior Protea-kleure te verwerf en haar land op die wêreldverhoog te verteenwoordig.
Deur harde werk, deursettingsvermoë en opoffering is daardie droom nou 'n werklikheid. In 2026 is Lané die enigste vrou in Suid-Afrika wat die kwalifiserende tyd vir Senior Protea-kleure in Laser Run behaal het.
Laser Run is 'n unieke sport wat hardloop en laser-skiet kombineer. Anders as baie ander sportsoorte moet atlete egter die koste van internasionale deelname self dra. Daarom vra...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.



