Liam de Beer
Started 2 yrs ago
0 days left
About This Campaign

Liewe Gemeenskap,
Ek skryf aan u met 'n dringende pleidooi vir hulp vir Liam de Beer, 'n graad 10-leerling by MHS (Hoerskool Middelburg), wat op 20 Julie tydens 'n rugbywedstryd ernstig beseer is. Na sy besering is hy na die Middelburg Staats Hospitaal geneem, waar 'n halwe gips op sy arm aangesit is. Ons moes op 1 Augustus vir 'n opvolgafspraak terugkeer, maar intussen het Liam se hand lam begin raak en hy het geen gevoel in sy arm gehad nie. Toe hulle die gips verwyder het, het sy hand baie sleg gelyk.
Ons is die Maandag na die Witbank Staats Hospitaal verwys om 'n ortopeed te sien, maar hy is weer na Middelburg Hospitaal terugverwys en daar opgeneem. Hy het tot 13 Augustus daar gelê, sonder enige verbetering of hulp. Ons het toe besluit om hom na Steve Biko Hospitaal te neem, waar hy onmiddellik opgeneem is en verskeie skanderings ondergaan het, insluitend MRI en EMG scans. Hy was vir 34 dae in Steve Biko, vanwaar hy op 3 September ontslaan is, maar daar was geen verbetering nie.
Ons moes op 13 September weer teruggaan na Steve Biko, waar hy onmiddellik weer o...
Donations
Campaign Updates
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.




