Liam Se Mediese Reis
Started 7 months ago
Open end-date
About This Campaign
Hallo, my naam is Duanne en ek vra vir julle hulp vir my seuntjie, Liam.
Liam:Resolute protector/strong-willed warrior
Liam is prematuur gebore op 25 Desember 2025, ek was slegs 27 weke swanger en hy het 900 gram geweeg met geboorte. Hy moes van die begin af in die NICU wees tot die 1ste Maart 2026, toe hy uiteindelik huis toe kon gaan, maar ongelukkig het die uitgawes nie daar gestop nie.
Ons mediese fonds het ons baie gehelp, maar dit is nou uitgeput na 67 dae in die hospitaal. Liam moet nog gaan vir n PDA-prosedure(om die gaaitjie in sy hart toe te maak) in Bloemfontein. Daar is ook PathCare-rekeninge vir sy bloedoortappings en bloedtoetse wat in die hospitaal gedoen is, sy oogtoetse om seker te maak dat die suurstof waarop hy so lank was hom nie blind gemaak het nie, medikasie bybetalings elke maand, en vervoer en verblyf in Bloemfontein nodig.
Ons kan dit nie alles alleen hanteer nie. Al is dit klein of groot, alles help om Liam sterker en gesonder te maak. Julle liefde, gebede en ondersteuning beteken vir ons die wêreld en help hom o...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
