Liefste Jana Steyn

Started 8 months ago

Open end-date

R 437 633
0%
of R 300 000 goal
R 0
Offline donations
687
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Shanel Kock
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Potchefstroom
South Africa
Location
Started 8 months ago
Open end-date

Ons geliefde Jana was betrokke in ’n fratsongeluk en is gister per helikopter van Potchefstroom na Midrand vervoer. Sy is in die ICU opgeneem waar verskeie skanderings en toetse gedoen is. Tot ons groot verligting het die nuus positief gelyk – Jana was responsief en het goed gereageer.

Gisteraand om 20:00 is sy in teater waar dokters die ernstige kopwond moes herstel. Haar skedel asook beenstrukture in haar gesig het frakture opgedoen. Sy is tans nog op ’n ventilator in die ICU, maar doen, onder die omstandighede, baie goed.
Ons vra dat julle asseblief saam met ons sal aanhou bid – vir beskerming teen enige infeksies, vir ’n vinnige en volledige herstel, en dat Jana gou weer haar vrolike self sal wees en op die plaas kan rondhardloop. Hou ook asseblief vir haar ouers, Kelly en Shaun, in julle gebede – dat hulle krag, moed en rus in God se arms sal vind in hierdie moeilike tyd.

Soos Mamma Kelly so mooi sê:

“Ons glimlag, want ons God is groot en almagtig – en ons kind leef.”

Die toekoms bly onseker met nog verskeie toetse en operasies wat voorlê. Enige by...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.