Hartklop vir Lala
Started 3 yrs ago
Open end-date
About This Campaign
Liefste Familie, Vriende en geliefde,
Net ñ vinnige update oor my verwikkelinge en vordering met my nuwe behandeling. Dit gaan baie goed en my telling staan nou stil (109) en ons GLO dit gaan nou net afneem van hier. Eerstens baie baie dankie vir elkeen van julle se bydrae wat dit vir my moontlik maak om my nuwe behandeling te ontvang. Dit gaan baie goed en alle eer aan ons Hemelse Vader. Die Prof is baie positief met my uitslae met die nuwe behandeling. Ek was Vrydag 13 Oktober vir my 2de behandeling en dit lyk of ek dalk nog so 3 sessies van die nuwe behandeling moet ontvang om die gewas so klein moontlik te kry dan is daar 2 moontlike opsies, hulle sal dit moet bestraal of indien moontlik dalk ñ operasie om die gewas te verwyder. Maar voor dan stel die Prof voor moet ons dalk nog so 3 sessies chemo doen en soos julle reeds weet is dit maar bietjie duur (R20 000 per sessie) en ons medies dek ongelukkig nie die biologiese chemobehadeling nie, maar ons vertrou volkome op God en WEET Hy sal voorsien. Ek wil net graag dankie sê aan elke pe...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
