Lisa-Lodene Smith
Started 3 days ago
Open end-date
About This Campaign
Lisa-Lodene Smith, ook bekend as Boervrousmithie het Dinsdag 8 September 2026 baie seer gekry op die plaas op Nieuwoudtville.
Hulle bul het haar deurboor met sy horings en haar gegooi. Sy het op haar kop en rug geland op ’n kliptafel. Haar man, Ryan Smith het terwyl hy haar in die lug gesien het, sy pistool uitgehaal. Hy het die bul van kant gemaak.
Hy het hom na haar gehaas en haar deeglik ondersoek. Hy het gesien dat sy reeds baie bloed verloor het as gevolg van haar wonde. Sy is ook 19 weke swanger na twee miskrame.
Die fonds wou nie ’n helikopter stuur voordat hulle ’n Dr’s verwysingsbrief het nie. Hy het besef daar is nie tyd om vir ’n ambulans te wag nie. Die naaste dorp waar daar ’n Dr. is, is op Van Rhynsdorp. Hy het haar daarheen gejaag.
Die GP het haar wonde skoongemaak en haar gestabiliseer, voordat sy verder per ambulans vervoer is na Malmesbury. Daar het ’n mediese span vir haar gewag en teater was reeds bespreek.
Die Dr’s het toetse gedoen en sy is teater toe. Die een wo...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.




