Live. Laugh. Esmarie. Helping her Health Journey.
Started a month ago
Open end-date
About This Campaign

Vir die afgelope ses jaar veg Esmarie Fourie 'n stil stryd wat min mense ooit sal verstaan. Sy is op 29 met kanker gediagnoseer en moes ondenkbare verliese, uitmergelende behandelings en strawwe finansiële terugslae oorleef. Tog bly haar gees, versterk deur haar geloof en 'n skerp sin vir humor, ongebreek. Sy staan altyd weer op wanneer die lewe haar platslaan.
Onlangs het dokters die hartseer nuus gedeel dat die kanker na haar breinvlies versprei het. Hulle praat in terme van maande. Esmarie, praat egter daarvan om voluit te leef en vir nog jare lank hierdie planeet met ons te deel.
Sy weier om haar vreugde deur 'n tydlyn te laat dikteer. In plaas van afskeid neem, fokus sy op 'n aardse "bucket list", al glo sy nie in sulke lyste nie en is hierdie geensins haar laaste groet nie. Heel bo aan is kwaliteit tyd in die natuur saam met haar gesin en haar twee Jack Russells, Millie en Boela. Sy wil visvang, kamp, 'n trekker bestuur, in die Karoo na die sterre kyk, spontane buitelug avonture geniet, vertonings bywoon en nog veel meer.
Esmarie is onafhanklik en vreeslik...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.




