DRINGENDE HULP BENODIG
Started 3 yrs ago
Open end-date
R 0
of R 25 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
Self-managed
Funds go to campaign creator
STORY
About This Campaign
Veronica Labuschagne
Organiser
1
BaB campaign
Started 3 yrs ago
Open end-date
Hallo Almal,
Ek het asb dringende finansiele hulp nodig.
Ek was 8 maande terug vir n rug operasie gewees,Ek is elke dag van my lewe in verskriklike pyn , my heupe en lieste voel ook die pyn,my bene gee soms onder my uit en dan moet ek net keer of ek val , my lyf brand soos n kool vuur , en as ek beweeg voel dit of ek met messe gesteek word Ek kan dood eenvoudig nie die pyn beskryf nie my oe is al seer gehuil.
Ek is sooo moedeloos ek weet nie meer watse kant tow nie Ek weet nie meer wat om te doen nie.
Ek het 2 weke terug geval en my rug baie seer gemaak( ek kan nou skaars loop) ek het die Dr gaan sien en hy het my verwys om weer n MRI SCAN te gaan doen wat R16 700.00 kos ( staats hospitale doen nie die scans nie) waar ek dalk weer moet gaan vir n 2de rug operasie want die Dr vermoed my skroewe is los of dit het dalk gebreek en Ek het nie die geld om dit te doen nie...Ek vra asb almal wat my storie lees om groot asb julle harte en beursies oop te maak vir my en my te help om die MRI te kan doen en so ook kort ek fondse om Drs afsprake t...
Donations
Showing:
There are no donations yet
Support this campaign
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.