Loël en Lea hulp fonds

Started 3 yrs ago

Open end-date

R 1 536
0%
of R 12 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Loëla Myburgh
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Started 3 yrs ago
Open end-date

Goeie dag al my vriende en familie.  Hierdie is vir my baie moeilik, maar ek is nou rug teen die muur.  Ek het die punt bereik waar ek nie meer my huur kan bekostig nie as gevolg van die feit dat ek al vir baie lank geen onderhoud ontvang nie.  Ek het 'n vaste werk al vir 10 jaar, maar met alles wat by die dag duurder raak, kan ek net eenvoudig nie meer kop bo water hou nie.  Enige bydrae tot die fonds sal ons nood verlig.  Ek en Lea bedank ieder en elk vir jul bydraes tot die fonds. 

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.