Love Philippolis ECD and Community Centre
Started a month ago
Open end-date
About This Campaign

In Philippolis sien ons elke dag hoe groot die behoeftes in ons skole is – maar ons glo saam kan ons ’n verskil maak.
Hierdie jaar hardloop ek 60 km vanaf Colesberg tot in Philippolis om fondse in te
samel vir twee organisasies wat ’n belangrike rol in die toekoms van ons kinders speel– om hoop en geleenthede vir ons kinders te bring. Ek glo die Vader het my met ’n gesonde liggaam geseën, en ek wil dit gebruik om ander te dien.
KINDERS HARDLOOP SAAM
Die mooiste deel van hierdie projek is dat die kinders self deel wil wees daarvan.
Kinders sal elke 5 km saam met die hardloop deelneem en só wys dat hierdie nie net een persoon se uitdaging is nie – dit is ons hele gemeenskap se droom.
Jy hoef nie self 60 km te hardloop om deel te wees nie. Kan jy nie saam hardloop nie? Geen probleem – jou ondersteuning langs die pad, ’n bottel water, of ’n finansiële bydrae kan steeds ’n wêreld se verskil maak.
Love Philippolis is ‘n NPC en NPO en het artikel 18a status.
Waarvoor word die fondse gebruik?
Bergma...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.


