LP WORLD CHAMPIONSHIPS
Started a month ago
a month left
About This Campaign
LP is gekies om
SUID-AFRIKA te verteenwoordig
by die
LASER RUN WÊRELDKAMPIOENSKAP
in PORTUGAL
📅 25 OKTOBER - 3 NOVEMBER 2026
🏃♂️ Hardloop + 🎯 Laser Skiet
Ons seun LP, 12 van LHP, het pas gekwalifiseer om SUID-AFRIKA te verteenwoordig
by die Laser Run Wêreldkampioenskap in Portugal, 2026! 🏃♂️🎯
Laser Run kombineer hardloop + skiet en LP het maande lank geoefen om by hierdie vlak uit te kom.
Hierdie is sy 2DE Wêreldkampioenskap en 'n lewenslange droom. Hy het in 2025 2 goue medaljes in die span kompetisie ingepalm
Een van ons as ouers gaan saam met dubbel die onkostes maar DIE fondse word slegs vir LP gebruik, daar is ongelukkig in die sport nie span reëlings en vervoer met toesig nie.
**Die koste om daar te kom:**
Vlugte: R15,000
Verblyf + Kos + Transport: R10,000
Inskrywing + Klere + Visum: R5,000
**Totaal Benodig: R30,000**
Elke donasie, groot of klein, help om hom daar te kry en om die SA vlag hoog te hou.
Selfs R100 maak 'n verskil.
Dankie dat jy 'n "Buddy" is en...
Donations
Campaign Updates
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.







