Lumari Mentz

Started 5 months ago

Open end-date

R 194 516
0%
of R 500 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Manus Mentz
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Mossel Bay
South Africa
Location
Started 5 months ago
Open end-date

Die doel van hierdie veldtog is om fondse in te samel vir ons dogter, Lumari Mentz.

Lumari is ons tweede kind en is 22 jaar oud. Op 23 Desember 2025 was sy betrokke in ’n tragiese ongeluk by die Big Blue Restaurant in Mosselbaai. Die reëling van 'n brug waarop sy gestaan het, het meegegee.  Sy het agteroor van die brug afgeval en ongeveer 5 meter onder op die rotse op haar rug geland.  Die reëling het daarna ook bo-op haar geval.

As gevolg van die ongeluk het Lumari verskeie werwelfrakture, gebreekte ribbes en ’n gebreekte kakebeen opgedoen. Haar T12-wervel is heeltemal vergruis, wat ernstige drukking op haar rugmurg veroorsaak het.

Sy is aanvanklik by Mosselbaai Bay View Hospitaal behandel en is dringend oorgeplaas na George Mediclinic, waar ’n neurochirurg dieselfde aand ’n vyf-uur lange noodoperasie uitgevoer het. Tydens die operasie is die druk op haar rugmurg verlig en daar is 'n fusie gedoen vanaf werwel T10 tot by L2 om haar ruggraat te stabiliseer. Drie dae later het Lumari ook ’n operasie ondergaan om haar kakebeen te herstel.

Ons is dank...

Donations

Showing:
There are no donations yet

Campaign Updates

M. Mentz 16 Jan '26
Ons wil uit ons harte baie dankie sê vir al die bydraes wat ons ontvang het. Dit het ons alreeds baie gehelp! Lumari is op Maandag 12 Januarie vanaf George Mediclinic oorgeplaas na Muelmed Rehabil...
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.