Luna Mediese Toetse

Started 2 yrs ago

0 days left

R 2 530
0%
of R 20 000 goal
R 0
Offline donations
6
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Nicole Retief
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Johannesburg
South Africa
Location
Started 2 yrs ago
0 days left

Hello julle, 

Meeste van julle weet hoe siek Luna al vir die afgelope 7weke is. Na menigte aande en toetse by die vearts, het sy haar medies vir die jaar uitgeput. 

Hulle het ‘n ‘skin tissue biopsy’ op haar gesiggie gedoen, en die spesialis, Dr Paul, het laat weet dat haar gesiggie deel is van ‘n baie groter probleem inwendig. Hy vermoed dit is ‘n simptoom van een van haar organe wat siek is, of besig is om in te gee. 

Indien hy nie daardie toetse kan doen nie, gaan hy nie weet wat om te behandel nie, en dan sê hy gaan sy dit ongelukkig nie maak nie. 

Dit is met ‘n bitter swaar hart dat ek vandag vir julle vra vir enige vorm van ‘n donasie. Ek het ongelukkig nie op hierdie oomblik die geld nie, en dit breek my hart. Hulle wil haar reeds 24 April opneem. 

Luna is my hele wereld, ek bid en vra vandag op my kniee, as jy kan, asseblief help my om haar te help!! 

Indien jy meer besonderhede wil he is jy welkom om haar spesialis, Dr Paul te kontak by Olympus Diere Hospitaal. Hulle is wel verskriklik besig, so assebli...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.