Fund Raising in aid of Magda

Started 3 yrs ago

Open end-date

R 1 000
0%
of R 300 000 goal
R 0
Offline donations
1
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
DESMOND BOSCH
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Started 3 yrs ago
Open end-date

Ek het vandag 'n groot behoefte op my hart wat ek met julle wil deel.

Soos die meeste van julle weet, reël ek en Francois 'n Golf Dag vir Magda waar ons regtig julle ondersteuning benodig, maar vir diegene wat nie weet nie, wil ek graag vertel waarom, sodat julle beter kan verstaan.

Magda het begin Mei 'n normale roetine-operasie in Pretoria ondergaan. Op dag 3 het dit egter vreeslik verkeerd gegaan. Haar dun derm het begin lek en die dokters het gesukkel om die oorsaak te vind. Na twee groot operasies, waarvan sy een amper nie oorleef het nie, het sy uiteindelik herstel. Maar toe het 'n wondsuster fout gemaak, en Magda moes terug teater toe. Die skade aan haar dun derm was ernstig.

Die komplikasies en wonds het haar lewe baie moeilik gemaak. Sy het meer slegte dae as goeie dae gehad en is deur 12 narkose- en teatersessies gegaan. Op 'n Dinsdagoggend het haar hart selfs gestop, maar hulle het haar weer tot lewe gebring. Sy het ook 'n tydperk in 'n diep koma deurgebring om haar brein en liggaam te laat rus.

Na 'n wonderbaarlike herstel het sy ui...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.