Mal'va De Rust
Started 2 months ago
Open end-date
About This Campaign
Ons klein dorpie, De Rust, aan die voet van die Swartberge in die Klein-Karoo het jou hulp nodig. Ons lewensaar, Meiringspoort is afgesny weens erge storms. Die pad gaan vir minstens ‘n jaar gesluit wees en daar is talle mense wie se besighede en werke in gedrang is. Daarom het ons ’n gemeenskaps inisiatief geloods Mal'va De Rust.
Ons beoog om De Rust die Malva-hoofstad van die land te maak. Die meerderheid van die wêreld se pelargoniums (malvas) kom van die Klein-Karoo.
Ons wil ons dorp van hoek tot kant in malvas tooi, staptoere aanbied, ‘n Malva-fees, ’n ruik-tuin en so toeriste na ons dorp lok.
Jou skenking sal hoofsaaklik gebruik word vir steggies aankoop en om besienswaardighede in die dorp te vestig.
Indien jy op ander manier kan help, kontak ons gerus op [email protected]
xxxxxxxxxxxxx
Our small town, De Rust, nestled at the foot of the Swartberg Mountains in the Klein Karoo, needs your help.
Our lifeline, Meiringspoort, has been cut off due to severe storms. The road will remain closed for at...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.


