Maria plaas aanval

Started a month ago

2 months left

R 5 400
0%
of R 20 000 goal
R 0
Offline donations
13
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Andrea Wessels
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Kameeldrift west
South Africa
Location
Started a month ago
2 months left

Op 9September 20 voor 11 het 2 nie-blankes my ma se woning oortree,een is vir my boetie ,een is vir my ma,hulle was agter sy motorfiets aan wat hy so 3weke terug verkoop het,my broer kon die een man bykom met n panga en toe byt die hond hom ook

 

Die ander een het my ma met ñ graaf bygekom,dinge lyk nie goed nie,sy is tans in Kalafong,moes gaan vir CT scan want bloed en vog  wil nie ophou uit haar oor loop nie,hulle bly nie op n baie veilige plek nie,ook nie in goeie omstandighede nie."Geen beligting,Geen sekuriteit.

 

Ons moes vir hulle n ander woning kry, my ma wou glad nie terug gaan na daai plot toe nie

Die uitgawes was verskriklik, ons sukkel om als te onderhou vir hulle om op die voet te kom, 

Ons is in Pretoria ek as die dogter help waar ek kan, maar ek kan ook net sover help, dis hoekom ek elkeen kom vra vir enige hulp, enige sent enige bystand sal bitter baie waardeer word. 

Enige vrae kan my kontak..en enige hulp sal baie waardeer word . 

Baie Dankie

Update:

Neurosurgeon wil my môre...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.