MARIAAN BOTHA STAGE 4 KANKER
Started 4 months ago
Open end-date
About This Campaign

DRINGENDE MEDIESE HULP – MARIAAN (STADIUM 4 BORSKANKER)
Goeie dag,
Vandag kom staan Careson Angel met ’n dringende versoek om hulp namens Mariaan, wat veg teen Stadium 4 borskanker.
Mariaan ervaar ongelooflike, onbeheerbare pyn wat tans 2 sydig is die (1) is haar galblaas en (2) is haar derms wat verstop is (hardlywigheid).Sy word die 14de Junie opgeneem vir n CT SCAN die 15de Junie in Kalafong sodat dr's galblaas toestand kan bepaal. Ongelukkig is dit die realiteit van die staatsisteem.
Sy is sedert laasjaar 2025 onder DR TROS BEKKER se behandeling en hy is egter baie tevrede met die mammogram uitslae en galblaas sonar na haar afspraak vandag 21ste Mei..Hy kon dus haar medikasie vandag aanpas waarvoor daar dringende befondsing nodig is aangesien dit tans n astronomiese bedrag is
Medikasie per maand - R6200.00
Konsultasie - R450.00
Totaal - R6650.00
Daar is nie genoegsame fondse beskikbaar om haar medikasie wat SLEGS BY DR TROS BEKKER se spreekkamers voorsien word te betaal nie.
Haar volgende medikasie wat sy moet afhaal is die 19de Jun...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.
