Medical Funds for Nonna

Started 2 yrs ago

0 days left

R 546
0%
of R 16 000 goal
R 0
Offline donations
3
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Liezel Knoetze
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Port Elizabeth
South Africa
Location
Started 2 yrs ago
0 days left

Nonna is 'n boxer x boerbul, sy is 'n jaar en 4 maande.

16 April 2024 het sy en haar boetie Kaptein gespeel en so teen die vibracrete muur gespring en hy het toe gebreek en bo op haar voorbene geval, albei haar bene is beskadig. Linker voorbeen is op 2 plekke gebreek en regter voorbeen is in die muscle gesny.

Die vet het ons 'n paar opsies gegee en om haar te laat gaan is beslis nie een van hulle nie. Haar kanse om 'n suksesvolle operasie te hê is groot.

Sy is tans by Linton Grange vet, maar hul kan nie die operasie doen nie, sy gaan vanmiddag deur gaan na Newton park vet waar sy haar operasie gaan kry

Die operasie alleen is plus minus R16 000 vir Nonna. 

Ons vra vir enige fondse om te help met nonna se herstel. Elke bietjie help

Baie dankie

Bank Besonderhede:

Standard bank 

Cheque Rekening 

Rekening nommer: 1020 681 3897

Refrence: Nonna Knoetze

Enige privaat of kontant betaling kan die volgende nommer kontank

Simone 076 426 2284

 

 

Nonna is a boxer x boerbull,...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.