Meisiekind moet Kaap toe... (Deone Britz)

Started 2 yrs ago

0 days left

R 10 720
0%
of R 40 000 goal
R 7 400
Offline donations
8
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Rozanne Van Dyk
Organiser
1 
BaB campaign
Location
roodepoort
South Africa
Location
Started 2 yrs ago
0 days left

"Mamma, ek het seer" is n daaglikse woord in my vriendin se huis.

Meisiekind (Deoné Britz 14 jaar oud ) moet Kaap toe vir n greintjie hoop op antwoorde oor haar velkondisie.

Deone het n velkondisie ontwikkel vroeg in haar lewe. Die velkondisie het in die laaste 6 jaar so vererger, dat sy party dae nie eers uit die bed kan opstaan nie.

My vriendin (Jeanette), het my gehelp deur n moeilike tyd en ek wil graag vir haar iets terugdoen in haar tyd van nood. 
 

Meisiekind se storie:…

Deoné was as baba gediagnoseer met n ligte ekseem. Die stryd het egter in die laaste 6 jaar baie erger vir Deoné geword. Haar velkondisie het vererger, Jeanette het menige afsprake gehad by dokters (homeopaat, dermaloë, huisdokters ens.) Deoné was gediagnoseer met n ongeneeslike outo-immuun siekte. Hulle kon net Deoné se simptome behandel, maar ook net vir n kort ruk voor dit weer erger begin raak het.

Deoné was weer dokter toe waar hulle haar gediagnoseer het met n baie skaars, erge allergiese ekseem. Jeanette het die geleentheid gekry om by n Dokter in die...

Donations

Showing:
There are no donations yet

Campaign Updates

R. Van Dyk 19 Apr '24
She is still busy with her treatments. Please support her with her treatment to continue a future pain free life. We are truly gratefully for each donation.

R. Van Dyk 19 Apr '24
Thank you to all that donated towards Deone. Just look at the difference

R. Van Dyk 12 Apr '24
Dokters rekeninge, bloed toetse en verder behandeling

R. Van Dyk 12 Apr '24
Deonè is nog in die hospitaal. Na haar eerste dag van aggressive behandeling het sy laat weet sy voel n bietjie beter vandag. The fight is not over yet, dit gaan n hele ruk vat voor sy regtig verbe...
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.