Memorial Service for Ian
Started 3 days ago
Open end-date
About This Campaign

Help ons om vir Ian ’n mooi en waardige afskeid te gee 🧡
Met seer harte probeer ons steeds sin maak van die ondenkbare verlies van Ian. N man wat diep spore getrap het in elke persoon se lewe.
Ian was ’n jong pa wie se lewe op tragiese wyse in ’n motorfietsongeluk geëindig het, net 3 dae na sy troue. ’n Tyd wat gevul moes wees met liefde, geluk en drome vir die toekoms, het in ’n oogwink verander in hartseer wat woorde nie kan beskryf nie.
Dit is bitter moeilik om te aanvaar dat iemand wat nog soveel lewe voor hom gehad het, so skielik van ons weggeneem is. Ian laat ’n groot leemte in die harte van almal wat hom liefgehad het, veral sy gesin en sy klein dogtertjie, wat nog soveel kosbare oomblikke saam met haar pappa moes beleef.
Ons wil graag vir Ian ’n mooi, liefdevolle en waardige afskeid gee. ’n Geleentheid waar sy familie en vriende bymekaar kan kom, herinneringe kan deel, mekaar kan vashou en hulde kan bring aan die lewe van iemand wat so baie vir hulle beteken het.
Daarom vra ons met liefde en nederigheid vir julle hulp. Ons probeer fondse ins...
Donations
Make Your Donation
Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.




