Hart operasie

Started 3 yrs ago

Open end-date

R 0
0%
of R 10 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Michelle Cloete
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Started 3 yrs ago
Open end-date
My beste vriendin se lewe het in 'n oog knip verander, sy het onlangs uit gevind dat sy moet 'n hart operasie kry en kos ongelooflik baie geld, sy het nie medies nie en ek wil vir haar help en natuurlik ook met hulp van julle af om vir haar 'n tweede kans in die lewe te gee wat haar lewe kan verander. 
Ek kan ongelukkig nie hierdie alleen doen nie en het julle hulp nodig, elke bietjie help en word ongelooflik baie waardeer. 


Baie dankie vir jou bydrae. 
Bid ook asseblief vir haar vriende, familie en belangrikste vir haar. 

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.