Milané Junius ons dansertjie!

Started 3 days ago

a month left

R 1 220
0%
of R 6 000 goal
R 0
Offline donations
4
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Mariska Junius
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Kimberley
South Africa
Location
Started 3 days ago
a month left

Help Milané om haar dansdrome waar te maak! 💃🩰✨

Ons dogtertjie, Milané, het ’n ongelooflike liefde en passie vir dans. Sy werk hard, oefen met haar hele hart en geniet elke oomblik wanneer sy op die verhoog kan wees. Dans is vir haar soveel meer as net ’n stokperdjie – dit is waar sy werklik skitter. 🌟

Hierdie Oktober-vakansie het Milané die wonderlike geleentheid om aan twee verskillende danskompetisies deel te neem. Dit is vir haar ’n groot geleentheid om haar talent te ontwikkel, ervaring op te doen en haar drome verder na te jaag.

Soos enige dansouer weet, kom kompetisies egter met heelwat kostes – inskrywingsfooie, kostuums, verblyf, vervoer en ander uitgawes tel vinnig op. Daarom het ons besluit om ’n BackaBuddy-veldtog te begin om haar te help om hierdie geleentheid ten volle te kan benut.

Ons vra nie dat iemand groot bedrae moet skenk nie. Elke R20, R50 of R100 maak ’n verskil. Elke bydrae bring Milané ’n klein treetjie nader aan...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.