Baba Mirané

Started 3 yrs ago

Open end-date

R 400
0%
of R 150 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Amanda Boshoff
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Started 3 yrs ago
Open end-date

Mariné het VSD. Op die oomblik is die gat in die hart baie groter as wat dit normaalweg sou gewees het. Vredenburg, Wes Kaap

Ons was gister weer vir ʼn scan en moet oor 6 weke weer gaan vir scan met die hoop dat die gat al bietjie kleiner geword het. 

Op die oomblik kan die Dr nog nie die finale prosedure vas maak nie. Met meeste VSD gevalle word die gat 6maande na geboorte reg gemaak deur middel van ʼn operasie. 

Mariné gaan 6maande na geboorte ʼn opehart operasie moet kry waar die gat toegemaak moet word en die twee hart kamers geskei kan word van mekaar. Elke maand na geboorte moet sy gaan vir ʼn scan van haar hart tot in met na die operasie. Verdere prosedures is nog nie bespreek nie. As die gat nie kleiner word nie gaan dit ʼn meer gekompliseerde operasie wees wat ook dan langer gaan vat, op die oomblik bid ons dat die gat kleiner word dat dit met die eerste operasie toegemaak kan word.

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.