Verloore siele

Started 3 yrs ago

Open end-date

R 0
0%
of R 60 000 goal
R 0
Offline donations
0
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Johanna Van Dyk
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Started 3 yrs ago
Open end-date
My gebed is as volg. Mag Koning Jesus mense se harte oop maak vir die 2mense en ek se amen op dit.Mornay en Tania is hulle die lewe het sy koers geloop met hulle n swaar pad maar hy se al wat hom staande hou is God sy persoonlike verlosser.Die 2 is al 15 jaar saam met haar geestelike siekte bipoiler,maar sy se hulle is op straat omdat as sy siek word dan kyk hy na haar self en versorg haar en staan haar by dan verloor hy sy werk dan beland hulle op straat maar hy gaan le nie staan maar net weer op al se sy famielie en vriende dis deur haar siekte dat hulle op straat is se hy altyd vir haar ek het n belofte aan jou gemaak dat ek by jou sal staan en hy doen dit al vir 15 jaar en mense bipoiler is erg soos van julle dalk weet hy wil n paar tools vir hom koop en sy eie besigheidtjie begin en n plek huur waar hy van af kan werk so as sy siek word dan is hy naby haar om na haar te kyk dan hoef hulle nie op straat te wees nie wat ek hoor is hy n baie goeie ambagsman en die plan wat hy het kan werk met die plek wat hy wil oop maak so dis iemand wat net n kaans soek om iets te word in die lew...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.