'n Feesmaal van Hoop

Started 6 months ago

Open end-date

R 247 690
0%
of R 275 000 goal
R 0
Offline donations
279
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-empty-profile-picture
Abraham Kriel Kinderhuis
Organiser
43 
BaB campaigns
Location
Modimolle
South Africa
Location
Started 6 months ago
Open end-date

Die feesseisoen is ʼn tyd van samesyn, vreugde en gedeelde etes om die tafel. Vir baie is dit ʼn seisoen van warmte, lag en familietradisies. Maar vir die 170 kinders in ons sorg is hierdie tyd van die jaar bittersoet: ʼn herinnering aan wat hulle verloor het – standvastigheid en deelwees van ʼn tradisionele gesin, maar ook ʼn bewuswording van die liefde en ondersteuning wat hulle by Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom gevind het.

Elke kind verdien om die vreugde van ʼn feesmaal te ervaar, omring deur liefde en joligheid. Dié Kersfees kan jy daardie spesiale oomblik help skep deur ʼn bord kos vir ʼn Abraham Kriel-kind te borg. Jou bydrae maak ʼn voedsame Kersmaal met groente asook stysel en proteïene moontlik. So verseker ons dat ons kinders nie net met vol mae gaan slaap nie, maar ook met blye harte.

Deur net een Kersete te borg, word jy deel van iets waarlik betekenisvol: ʼn Kersfees waar geen kind in ons kinderhuis vergete voel nie.

Elke donasie aan die Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom verander ʼn bord kos in ʼn feesmaal van hoop.

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.