'n oproep tot Hoop Vrou tot Boervroue

Started 3 months ago

a month left

R 2 750
0%
of R 80 000 goal
R 0
Offline donations
4
Unique donors
STORY

About This Campaign

organiser-profile-picture
Sula Cloete
Organiser
1 
BaB campaign
Location
Pretoria
South Africa
Location
Started 3 months ago
a month left

 

’n Oproep tot Hoop en Ondersteuning 🌸

Goeie dag

Ek neem die vrymoedigheid om vandag namens ’n klein groepie buitengewone vroue uit te reik.

Vyf dames is tans besig met ’n 21-dae-reis deur drooggeteisterde gebiede van Suid-Afrika. Hulle bied gratis Bybelklasse aan vir ongeveer 1000 boervroue, met die tema Vroue van die Bybel.

Die doel? Om hoop, geloof en moed te bring waar moedeloosheid en swaarkry alledaags geword het.

Hierdie vroue pak self 1000 boksies, reis groot afstande en dra tans alle koste uit eie sak.

Brandstof alleen beloop reeds meer as R12 000 per voertuig, en hulle ry met twee voertuie.

Waar daar geen reën en min inkomste is, raak selfs hoop skaars – en juis dít probeer hulle herstel.

Ons wil nederig vra of daar dalk ’n moontlikheid is om hulle te ondersteun met: • ’n Kombi/voertuig vir die 21 dae, of

• hulp met 

 

Elke bydrae, groot of klein, maak ’n reuse verskil.

Baie dankie dat u die tyd neem om dit te lees en te oorweeg.

My doel is dat hul dalk n kombie kand koop...

Donations

Showing:
There are no donations yet
Support this campaign

Make Your Donation

Kindness can transform the world around us. Amazing things happen when people come together! Make a donation to this cause, share it with people you know, and you may ignite the generosity in others.